18 April 2019 Liewer as lief!

18 April 2019 Liewer as lief!

by Charl
0 0 about 1 month ago
Liewer as lief! Hoe naby ek en jy aan 'n ander persoon se hart leef, bepaal wat ons bereid gaan wees om op te offer vir daardie persoon. Die God van die heelal wat ALLES van ons weet het jou en my so lief dat Hy Sy heel kosbaarste opgeoffer het dat ek en jy weer Syne kan word. Staan op uit die varkhok - jou Koninskleed en die Feesmaal wag vir jou!

Author

Find us on Facebook

Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help